Wenners verkies, "WERKOORSEE"

Ons het honderde posisies verseker vir 2019, doen aansoek nou!

Nu Horizon

Maak die slim keuse

WERK OORSEE Vliegkaartjie betaal!*

Nu Horizon

Verdien "big bucks", met groot voordele!

Bespreek jou werksonderhoud nou!

Nu Horizon

Werk vir die grootste pretpark in Amerika!

Verdien R20 000 per maand, of meer! Benut die swak Rand $ wisselkoers!

Nu Horizon

2019 Groepe vertrek binnekort

Ons betaal jou vliegkaartjie!*

Nu Horizon

Is jy 19 tot 29 jaar oud & dwelmvry?

Praat jy vlot Engels? Is jy nie bang vir harde werk en lang ure nie?

Nu Horizon

WERK OORSEE

Beproef en betroubaar!

Nu Horizon

Werk in Amerika of Kanada!

Werk vir die "coolste" pretparke!

Nu Horizon

Werksonderhoude landswyd!

Onderhoude by meer as 25 plekke

Nu Horizon

WERK in AMERIKA, werks onderhoude landswyd
Afrikaans English Language

Alhoewel die lewe in 'n pretpark baie opwindend is, is dit nie altyd so glansryk en luuks in die VSA soos wat die rolprente dit uitbeeld nie. Berei jouself voor vir 'n geestelike en fisiese uitdaging wat jou lewe gaan verander! Karnaval werk kan baie veeleisend wees met onreelmatige ure en min of geen vrye tyd nie. Elke park het 'n streng skedule waarby hulle moet hou. Hul benodig buigsame personeel wat bereid is om lang en onreelmatige ure te werk.

Van jou word verwag om allerhande soorte karnaval werke te verrig. As deel van hierdie span word van jou vereis om aan te pas by die kampeer tipe leefstyl en die lang ure. Na ure begin die pret met jou nuwe vriende. Gesellighede na werk vind gewoonlik buite die slaap lokale plaas, met n Suid Afrikaanse braai, of deur die dorp rooi te verf.

Kyknet TV Interview

Werk Oorsee Promo Video

Hoe dit is

  • ridesetup6.jpg
  • ridesetup5.jpg
  • ridesetup1.jpg
  • ridesetup8.jpg
  • ridesetup4.jpg
  • ridesetup7.jpg
  • ridesetup3.jpg
  • ridesetup2.jpg