Wenners verkies, "WERKOORSEE"

Ons het honderde posisies verseker vir 2019, doen aansoek nou!

Nu Horizon

Maak die slim keuse

WERK OORSEE Vliegkaartjie betaal!*

Nu Horizon

Verdien "big bucks", met groot voordele!

Bespreek jou werksonderhoud nou!

Nu Horizon

Werk vir die grootste pretpark in Amerika!

Verdien R20 000 per maand, of meer! Benut die swak Rand $ wisselkoers!

Nu Horizon

2019 Groepe vertrek binnekort

Ons betaal jou vliegkaartjie!*

Nu Horizon

Is jy 19 tot 29 jaar oud & dwelmvry?

Praat jy vlot Engels? Is jy nie bang vir harde werk en lang ure nie?

Nu Horizon

WERK OORSEE

Beproef en betroubaar!

Nu Horizon

Werk in Amerika of Kanada!

Werk vir die "coolste" pretparke!

Nu Horizon

Werksonderhoude landswyd!

Onderhoude by meer as 25 plekke

Nu Horizon

WERK OORSEE, VSA se Grootste PRETPARK soek vir jou!!
Afrikaans English Language

1) Wat gaan ek verdien?

Die werklike vraag behoort te wees. Hoeveel gaan my totale salaris pakket werd wees?

Terwyl jy by die reisende pretparke in Amerika werk, sal jy weekliks kontant betaal word. Ons beloof dat die minimum voorbelaste begin loon op gemiddeld nie minder as $330 per week sal wees nie. Afhangend van die werkgewer en in watter staat hy werk, kan jou inkomste wissel, maar jou gemiddeld per week, voor belasting sal nie minder as $330 wees nie. Dit kan natuurlik meer wees.

Minimale standaard aftrekkings soos belasting, word afgetrek soos by alle wettige werke. Belasting tariewe mag wissel van plek tot plek, maar verwag om weekliks ongeveer $35 belasting te betaal, net soos jy in Suid Afrika sou doen. Sou jy meer verdien, of in 'n duurder belasting staat wees, moet jy verwag om n bietjie meer te betaal.

Hierdie salaris is gelykstaande aan ongeveer R20 000 per maand, afhangend van die wisselkoers tussen die Amerikaanse Dollar en die Suid Afrikaanse Rand. Jou lewenskoste in Amerika is ongeveer $80 per week. Dit sal vir jou kos koop, betaal vir jou wasgoed en selfs 'n ses pak bier koop (mits jy oor 21 jaar oud is).

2) Jou verblyf

Is meestal een van jou grootliks geborgde voordele wat ongeveer $125 per week werd is. Jy sal in 'n slaap lokaal tipe akkommodasie bly met genoegsame spasie van omtrent 2m x 2m. Dit is gewoonlik 'n lang sleepwa met afskortings en 2 stapel slaapbanke. Dit sal jou tuiste wees gedurende jou verblyf in Amerika. Jy sal jou akkommodasie met 'n mede Suid Afrikaner of metgesel deel. Daar is gewoonlik 2 persone per slaap lokaal.


3) Jou badkamer

Gewoonlik 'n stort wat meestal deur 6-8 mense gedeel word, maar moenie bekommerd wees nie, darem nie almal gelyk nie.

Jy is verantwoordelik vir die skoonmaak van jou stort en kamer fasiliteite. "Porta john's" is beskikbaar vir jou ander behoeftes. Alhoewel jou kamer beperkte spasie het, is jou slaap lokaal gratis of kos jou min, so jy kan die geld spaar (of gedeeltelik spandeer) wat jy op verblyf sou spandeer by enige gewone werk. Moet nie vergeet van die waarde van jou water en ligte rekening wat normaalweg deur jou werkgewer betaal word nie. Dit voeg 'n ekstra $25 of so by jou voordele.

4) Sommige werkgewers voorsien "Walmart" ekskursies sodat jy kruideniersware kan kry

Dit kan 'n lekker voordeel wees aangesien jy nie bus of taxi geld hoef te betaal nie. So iets is 'n verdere $25 per week werd wat nie noodwendig uit jou sak uit kom nie.

5) Laastens, waardeer asseblief al hierdie voordele wat jy kry!

Internasionale kaartjies en vervoer na en in Amerika wat uit ons sak kom en nie joune nie. Tel bogemelde kaartjie en vervoer waarde, asook al die ander gratis voordele, soos behuising, water, ligte, "Walmart" ekskursies ens. by jou "in die sak" inkomste, wanneer jy voel jy verdien nie genoeg nie. Voeg dit by mekaar, en jy sal jy verbaas wees om te sien wat jy verdien, vir jou harde werk.

Doen nou aansoek, om 'n werks onderhoud te verseker vir 2019!

Doen aansoek

  • accomodation3.jpg
  • accomodation2.jpg
  • accomodation.jpg