Wenners verkies, "WERKOORSEE"

Ons het honderde posisies verseker vir 2019, doen aansoek nou!

Nu Horizon

Maak die slim keuse

WERK OORSEE Vliegkaartjie betaal!*

Nu Horizon

Verdien "big bucks", met groot voordele!

Bespreek jou werksonderhoud nou!

Nu Horizon

Werk vir die grootste pretpark in Amerika!

Verdien R20 000 per maand, of meer! Benut die swak Rand $ wisselkoers!

Nu Horizon

2019 Groepe vertrek binnekort

Ons betaal jou vliegkaartjie!*

Nu Horizon

Is jy 19 tot 29 jaar oud & dwelmvry?

Praat jy vlot Engels? Is jy nie bang vir harde werk en lang ure nie?

Nu Horizon

WERK OORSEE

Beproef en betroubaar!

Nu Horizon

Werk in Amerika of Kanada!

Werk vir die "coolste" pretparke!

Nu Horizon

Werksonderhoude landswyd!

Onderhoude by meer as 25 plekke

Nu Horizon

Hoeveel kos dit?
Afrikaans English Language

Na jou onderhoud, goedkeuring en verbintenis, sal ons jou aansoek om oorsee te werk, begin verwerk. Aangesien ons jou reis onkoste gaan borg, dek ons jou grootste uitgawes. Jy sal egter moet begroot vir die volgende uitgawes:

    1. Dwelm toets by 'n geregistreerde laboratorium soos Lancet of Du Buisson, (nie by 'n dokter nie) en eis dit by jou mediese fonds. Die laboratorium toets mag nie ouer as 2 dae wees op die dag van jou onderhoud nie.
    2. By ons hoofkantoor of streeks onderhoudvoerders vir ongeveer R280, waar jy jou werksonderhoud doen.


Ons 2019 pakket vir goedgekeurde rekrute sluit in:

Kyknet TV Interview

Werk Oorsee Promo Video

Hoe dit is

Doen aansoek terwyl daar nog posisies is!

Doen aansoek