Wenners verkies, "WERKOORSEE"

Ons het honderde posisies verseker vir 2019, doen aansoek nou!

Nu Horizon

Maak die slim keuse

WERK OORSEE Vliegkaartjie betaal!*

Nu Horizon

Verdien "big bucks", met groot voordele!

Bespreek jou werksonderhoud nou!

Nu Horizon

Werk vir die grootste pretpark in Amerika!

Verdien R20 000 per maand, of meer! Benut die swak Rand $ wisselkoers!

Nu Horizon

2019 Groepe vertrek binnekort

Ons betaal jou vliegkaartjie!*

Nu Horizon

Is jy 19 tot 29 jaar oud & dwelmvry?

Praat jy vlot Engels? Is jy nie bang vir harde werk en lang ure nie?

Nu Horizon

WERK OORSEE

Beproef en betroubaar!

Nu Horizon

Werk in Amerika of Kanada!

Werk vir die "coolste" pretparke!

Nu Horizon

Werksonderhoude landswyd!

Onderhoude by meer as 25 plekke

Nu Horizon

Gaan WERK in die VSA deur ons, BOERTJIES baie welkom
Afrikaans English Language

Afhangend van die beskikbare werk en jou persoonlike eienskappe en sterkpunte, sal jy inpas by een of meer van die volgende kategorieë: ritte, rit onderhoud, kos stalletjies, speletjies of kaartjie verkope.

Meeste van die werk in Amerika sluit in die hantering van opwindende ritte soos "rollercoasters", "big wheels", kinder en ander ritte. Dit mag ook insluit om met kos te werk of die speletjies by die skou. Elke week moet jy die ritte en kos stalletjies afbreek, en dan weer oor opslaan by die nuwe bestemming.

Jy sal die geleentheid kry, om baie meer van die VSA te sien as die gemiddelde mens, op jou reis van dorp tot dorp, gedurende n vol seisoen. Om met die ritte te werk is fisiese werk en nie vir sissies nie. Dit skei die manne van die seuns. Jy behoort baie vinnig fiks en sterk te word. Jy betree n hele nuwe omgewing, ver van jou huis af, so die eerste paar weke is gewoonlik die mees uitdagendste. Na die aanvanklike "gewoond raak aan dit alles" fase, word nuwe vriendskappe gesluit en jou werksavontuur sal goed op dreef wees.

Rit Operateur:

images/rideoperator.jpg

Bedryf jou rit, speel die nuutste musiek en ontmoet baie meisies (of seuns). As jy van harde werk hou en graag die gewildste seun of meisie in elke dorp wil wees, dan is hierdie definitief vir jou.

Speletjie werker:

images/gamesworker.jpg

Oortuig die publiek om jou speletjie te speel terwyl jy met hulle kommunikeer deur die mikrofoon. Hierdie werk is vir ekstroverte.

Kaartjie verkoper:

images/ticketseller.jpg

Verkoop kaartjies aan die publiek vir die ritte. As jy daarvan hou om met geld en mense te werk is hierdie posisie definitief vir jou.

Kos werker:

images/foodworker.jpg

Maak en verkoop pizzas, hamburgers, toffie appels, "corn dogs", lemonade, "funnel cakes" en skyfies. Met hierdie werk gaan jy nie honger word nie.

"Die vermoeienste maar beste werk wat jy ooit sal doen, ek gaan terug"

Doen aansoek

Benodig meer informasie?

Bladsye wat jou mag interesseer:  Wat is die catch?    FAQ