Ons fasiliteite

Geleë in Midrand, noord van Johannesburg, is ons hoofkantoor goed geplaas in 'n rustige omgewing, wat wel reg in die middel van Suid Afrika se sakekern is. Ons is naby aan die snelweg en ons fasiliteite is maklik om te vind en bereikbaar vir applikante wat in en naby Johannesburg woon en ons wil besoek vir 'n verpligtingsvrye werksonderhoud, of om papierwerk te voltooi.

Ons het meer as genoeg parkering by ons moderne kantore, met al die fasiliteite wat benodig word om 'n effektiewe besigheid te bedryf. Ons onderhoud en orientasie fasiliteite is lugversorg en geskik om groepe van tot 30 persone per sessie te akkommodeer.

Bykomende tot ons hoofkantoor is ons goed verteenwoordig reg oor Suid Afrika, om sodoende naby applikante te wees wat weid vesrprei oor Suid Afrika geleë is en graag wil aansoek doen vir Werk Oorsee.